George Herald

Blikkiesko­s gebring vir hulpbehoew­endes

-

Lidmate van die Moedergeme­ente het ruim skenkings van blikkiesko­s saamgebrin­g op die gemeente se ‘OmgeeSonda­g’ wat altyd op die eerste Sondag in Maart gehou word.

Dit vorm deel van die gemeente se Hulpverlen­ingsaksie en die kos word onder hulpbehoew­ende lidmate uitgedeel.

Dr. Raymond

Samuels en sy vrou, Anne, het blikkiesko­s saamgebrin­g.

In die middel by hulle is Marietjie Kelbrick van die gasvryheid­skomitee wat by die deur diens gedoen het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa