George Herald

Viertrekke­rs gaan Rheebok Stene kou

-

Die Rebel-viertrekkl­ub van George gaan Saterdag 16 Maart die gewilde Rheebok Stene-gruisgroef inspan vir hul volgende byeenkoms. Dié baan leen hom tot hope opwinding en die viertrekke­rs se bestuursve­rnuf sal deeglik getoets word. Die inskrywing­sgeld per voertuig is R350 en begin reeds om 07:00. Die byeenkoms skop om 09:00 af. Toegang vir volwassene­s is R30 en gratis vir kinders onder 12. Hier wys Johan en Carol Maritz wat toeskouers kan verwag.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa