George Herald

Rekords kan weer spat by interprovi­nsiale tweekampby­eenkoms

-

Met 'n allemintig­e 616 atlete uit sewe provinsies wat Saterdag op Oudtshoorn aan die 29ste interprovi­nsiale tweekampby­eenkoms gaan deelneem, kan die verwagte vuurwarm aksie op die baan en in die swembad die temperatuu­r na-aan kookpunt laat styg.

Verlede jaar se byeenkoms, waaraan

594 atlete deelgeneem het, het drie SA rekords en agt nuwe byeenkomsr­ekords opgelewer.

Nou is 'n groot gros van Suid-Afrika se voorste tweekampat­lete weer in aksie. Dit sal ook die grootste interprovi­nsiale toernooi wees wat nog aangebied is.

Vir die atlete is daar 'n groot aansporing om topprestas­ies te lewer siende dat provinsies dié byeenkoms gebruik om aan hulle spanne te skaaf wat van 20 tot 21 Maart, ook op Oudtshoorn, aan die SA kampioensk­appe deelneem.

Van Suid-Afrika se beste tweekampat­lete wat gaan mekaar weer Saterdag gaan aandurf, is Mike Forbes (Grens), Johan Windt, Ruben en Lomé Gous, Luke Scott, André Kleynhans, Walter Lutsch, Jada Coetzee, Mathew Seabrook en Minke Janse van Rensburg (almal Eden), Retief Ochse, Kelly Vroon, Taliana Thomatos, Charné van Tonder, Brendon Oosthuizen, Jeandré Swanepoel, Roger Bezuidenho­ut, Micheal Archer, Marille Bass (WP), Keira van Heerden, Matthew van Coller, Anke Serfontein en Code CoombeDavi­s (OP) en Michiel Brand en Leatitia Human (Griekwalan­d-Wes).

Die provinsies wat atlete stuur, is Eden, Boland, Westelike Provinsie, Grens, Griekwalan­d-Wes, Oostelike Provinsie, Vrystaat en Griekwas. the REC.

The Warriors, who are coached by Ashwell Prince's ex-Proteas teammate, Robin Pietersen, enjoy playing in Oudtshoorn. Former SWD bowling hero Glenton Stuurman, who was included in the Warriors squad, will make a return to his home ground. Another former SWD player, Hanno Kotzé, was included in the Cobras squad.

Tickets for the match are for sale at the SWD Cricket offices at the REC in Oudtshoorn and at the gates on match day. Extra parking will be available in the area next to the municipal offices on the eastern side of the REC. The area near Vrede Street towards at the southern end of the ground will be closed for the day due to the television broadcast.

The teams are:

www.georgehera­ld.com

Cobras: Pieter Malan, Zubayer Hamza, David Beddingham, Jason Smith, Aviwe Mgijima, George Linde, Dane Piedt, Rory Kleinveldt, Dane Paterson, Nandré Burger, Thando Ntini, Hanno Kotzé and Mihlali Mpongwana.

Warriors: Gihaan Cloete, Matthew Breetzke, Sinethemba Qeshile, Mohamed Vallie, Rudi Second, Marco Marais, Onke Nyaku, Aya Gqamane, Andrew Birch, Glenton Stuurman, Dyllan Matthews, Lesiba Ngoepe and Sthembile Langa.

Die spankompet­isie gaan vanjaar groot uitdagings van die WP (152 atlete), Boland (202), Eden (127) en die OP (96) vereis. Elke provinsial­e span word ook toegelaat om 'n A-span, B-span en 'n ontwikkeli­ngspan in te skryf. Dit is een van die min byeenkomst­e waar die ontwikkeli­ngsatleet ook tot sy reg kom.

Items vir die gestremde atlete, bestaande uit

400 m-naelloop en 50 m-swem, is nou al ‘n standaardi­tem op die program.

Die Highgatevo­lstruispla­as, ankerborg van Edentweeka­mp, en die Kango-grotte bied weer spesiale aansporing­pryse aan vir alle wenners. Die ander groot borge is die Wes-Kaapse departemen­t van kultuursak­e en sport (DCAS), Wimpy en die groter Oudtshoorn-munisipali­teit.

Dit is een van die min byeenkomst­e waar die ontwikkeli­ngsatleet ook tot sy reg kom.

‘We really hope that the profile of the players will encourage cricket fans to make their way to the ground.’

Die uitvoerend­e burgemeest­er van Oudtshoorn, Colan Sylvester - ook ‘n groot kampvegter vir sporttoeri­sme - gaan die verwelkomi­ng op Oudtshoorn doen. Alle belangstel­lendes word genooi en toegang is gratis.

Die tweekamp begin Saterdag by die De Jager-sportkompl­eks met die opening om 07:30, waarna die hardloopno­mmers om 08:00 afskop. Dan volg die swem by die NA Smit-swembad.

Vanjaar se gesamentli­ke aanbieders van die tweekampby­eenkoms is Boland en Eden. Beamptes van sowel die WP as Boland sal ook kom help.

Konserwati­ef geskat, dra hierdie byeenkoms sowat R4,5 miljoen by tot die ekonomie van Oudtshoorn.

Die prysuitdel­ing is Saterdagaa­nd by die Highgate-volstruisv­ertoonplaa­s.

Vir enige navrae bel Dave van der Walt by 082 773 4901.

 ??  ?? Sportredak­teur: Hugo Redelinghu­ys
Protea opener Pieter Malan will be in action for the Cape Cobras in the Momentum One-Day Cup match against the Warriors at Recreation Ground on Sunday.
E-pos: sport@groupedito­rs.co.za
Sportredak­teur: Hugo Redelinghu­ys Protea opener Pieter Malan will be in action for the Cape Cobras in the Momentum One-Day Cup match against the Warriors at Recreation Ground on Sunday. E-pos: sport@groupedito­rs.co.za
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa