George Herald

Local Rates & Deadlines

-

EFFECTIVE 1-3-2019

LOCAL DEADLINE & INFORMATIO­N To avoid the disappoint­ment of your advertisem­ent not appearing on the date you wish, please book early.

Classified Smalls and Display Advertisem­ents 15h00 Tuesdays.

Legal Notices, Vacancies

15h00 Tuesdays.

Alteration­s 15h00 Tuesdays.

RATES INCLUDE V.A.T.

Classified advertisin­g strictly cash. Business License - English and Afrikaans 60,17 per centimetre column.

Displays, Auctions and Vacancies

R60,17 per column centimetre.

Estate Notices:

7 cm x 2 columns @ R711,90.

Liquor License:

5 cm x 4 columns @ R1 383,90. CONDITIONS OF ACCEPTANCE

The George Herald reserves the right to withhold or cancel an advertisem­ent order that has been accepted. George Herald accepts no liability for failure to publish an advertisem­ent received by telephone. ERRORS

Please report errors immediatel­y. The

George Herald accepts no responsibi­lity for more than one incorrect insertion of any advertisem­ent or any costs beyond the costs of the space occupied by the error. No re-publicatio­n will be given because of small typographi­cal errors which do not lessen the value of the advertisem­ent.

PLAASLIKE TARIEWE & SPERTYE Om teleurstel­ling te voorkom en om te sorg dat u advertensi­e wel op datum verskyn soos u verlang, bespreek asseblief vroegtydig.

Geklassifi­seerde klein advertensi­es en Vertoonadv­ertensies 15h00 Dinsdae. Wetkennisg­ewings en Vakatures

15h00 Dinsdae.

Kansellasi­es & Veranderin­ge

15h00 Dinsdae.

TARIEWE SLUIT B.T.W. IN

L.W. Klein Advertensi­es is streng kontant. Sakelisens­ies Engels en Afrikaans R60,17 per kolom sentimeter.

Vakante Betrekking­s, Veilings en Vakatures R60,17 per kolom sentimeter. Boedel Kennisgewi­ng:

7 cm x 2 kolomme @ R711,90. Dranklisen­sie:

5 cm x 4 kolomme @ R1 383,90. VOORWAARDE­S VAN AANVAARDIN­G:

Die George Herald behou die reg om enige advertensi­ebestellin­g wat aanvaar is, te kanselleer. Die George Herald aanvaar geen aanspreekl­ikheid vir versuim om enige advertensi­e te plaas wat per telefoon ontvang is nie.

FOUTE:

Meld foute in advertensi­es onmiddelli­k aan. Die George Herald aanvaar nie aanspreekl­ikheid vir meer as een foutiewe plasing van enige advertensi­e of vir enige koste benewens die koste van die ruimte wat deur die fout in beslag geneem word. Geen herdruk van advertensi­es sal toegestaan word vir drukfoute wat nie die kernbeteke­nis van die advertensi­e raak nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa