George Herald

So maak mens ‘n verskil

-

Christo van Zyl, Stilbaai: Michelle van Vodacom op Stilbaai skakel my vrou tydens inperking met die volgende woorde: "Middag tannie, is tannie en die oom nog OK met kos of iets wat nodig is?" Dit is nie asof ons bevriend of buitengewo­ne kliënte is nie. Mooi so, Michelle!

Virtuele kontak soos WhatsApp, e-posse en dies meer val darem net nie in dieselfde klas as om te skakel nie. Waar het ek gefaal?

Gelukkig het ons nie eintlik 'n profiel nie en kan boonop agter 'n masker wegkruip.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa