George Herald

Laat die kerkklokke saam lui

-

Joan Zietsman, Mosselbaai:

Daar is so baie mense wat die samekomste in 'n kerkgebou op 'n Sondag mis.

Nou het ek gewonder of daar nie 'n moontlikhe­id is dat AL die kerke in en om Mosselbaai op 'n Sondagogge­nd om 10:00 die kerke se klokke gelyktydig vir vyf tot 10 minute kan laat lui nie?

Dis net 'n gedagte...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa