George Herald

Gestorwe eik loot twee spruite

- Eugene Gunning

Danksy die oplettendh­eid van 'n inwoner wat die akkers van 'n geskiedkun­dige eikeboom raakgesien en opgetel het, bly dit nou voortbesta­an. Dit word gesien as 'n verhaal van hoop in die huidige tyd van uitdagings.

Die boom is in 1884 geplant en staan voor die NG Moedergeme­ente in George. Van die takke het kort voor Kersfees afgebreek en daar is vasgestel dat die stompkopke­wer (euwallacea­e fornicatus) en sy simbioties­e swam (fusarium euwallacea­e) die boom geïnfektee­r het. Dit moes toe in Februarie afgekap word omdat dit gevrek het.

Ons het geen idee waarheen die Covid-19virus ons gaan neem nie. Wat ek wel weet, is dat daar altyd hoop is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa