George Herald

Vraagteken­s oor DA-kandidaat

-

Charleen Albrecht, Rosedale, George:

Die brief volg in reaksie op die DA se keuse van hul kandidaat, Melvin Roelfse, vir 'n tussenverk­iesing in Rosedale.

Die gemeenskap van Rosedale voel teleurgest­eld oor die DA-kandidaat [Melvin Roelfse]. Eerstens dis 'n leuen dat hy 12-jaar aktivis van DA is. Ons het hom nooit gesien canvas nie. Ons weet wel dat hy 'n ANC-lid was. Die DA-lede het hom vir die eerste keer ontmoet Februarie 2020 in 'n openbare vergaderin­g by die informele nedersetti­ng gebied in Rosedale. Al wat die gemeenskap weet is dat hy swart sakke uitgee vir die PK (plakkerska­mp) inwoners.

Die gemeenskap van Rosedale wil graag weet wat hy vir hulle gedoen het. Met die vorige verkiesing van die kandidaat in wyk 14 het hy nog nie eers DA-lidmaatska­p gehad nie. Die gemeenskap betwyfel die koerantber­ig en voel hulle is die mense wat 'n kruisie moet maak agter die DA.

Die beleid van die DA is fairness wat nie hier geskied het nie. Daar is groot twyfel by die gemeenskap. Die gemeenskap soek antwoorde.

DA regional chair, Jaco Londt:

Every aspirant DA candidate applies for a vacant position knowing that they do so within the establishe­d, approved nomination regulation­s. The writer didn’t follow any of the formal channels or take up the opportunit­y to appeal the outcome when she was afforded the opportunit­y.

There can only be one successful candidate and the Selection Panel takes into considerat­ion a wide range a factors before recommendi­ng the candidate they feel is the best suited for a particular vacancy. There are other structures that perform an oversight role and this was all done in this case.

Unfortunat­ely the writer applied, was not successful, and now wants to challenge a process outside formal channels. In addition to this, without the full facts the writer also casts aspersions on a very good candidate who has proven himself over many years in different structures to be highly capable.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa