George Herald

New year and new campus for Keurbosch School

- Yolande Stander Eugene Gunning

KNYSNA - As the new school year kicked off for all the remaining educationa­l facilities, Keurbosch School rang it in with several novel surprises. Not only could pupils at the only Cambridge-accredited school in Knysna look forward to schooling at a brand-new campus, but a new Learner Management System (LMS) was also introduced to support learners through their academic journey. When private schools were allowed to return to inclass teaching on 1 February, Keurbosch students did not return to their 34 Queen Street campus where the school had been situated for the last five years, but moved into their new educationa­l home a stone's throw away at 13 Queen Street.

Academic director Michiel Coetzee said the new campus lends itself to more efficient learning with bigger classrooms and wide open outside spaces.

In the meantime, the school had also launched its new LMS as a supplement­ary aid to students' academics. The platform not only allows students to access lessons taught in class online, but also to do revision and complete assessment­s to better prepare for exams. Students can also find videos and other educationa­l material aimed at explaining difficult concepts on the system. Keurbosch uses several other online learning aids to assist students.

"We are passionate about developing our students' full potential and therefore do everything in our power to ensure that they flourish," Coetzee said.

GEORGE - Laerskool George-Suid en die Tuinedal-gemeente in Dormehlsdr­ift vat hande. Die skool het hulle preprimêre­fasiliteit­e uitgebrei en 'n huurooreen­koms met die kerk, wat geleë is op die hoek van Palgrave- en Kasteelstr­ate, gesluit om van hulle kantore te omskep in klaskamers.

Tydens George Herald se besoek op Maandag 15 Februarie het die gr. R-leerlinge duidelik hul nuwe aangepaste klaskamers geniet.

Volgens ingeligtes het die skool hierdie uitbreidin­g as 'n absolute noodsaakli­kheid vir die gemeenskap beskou weens die geweldige uitbreidin­g van George.

Sas du Plessis, hoof van Laerskool GeorgeSuid, wat in die loop van die oggend 'n draai daar gemaak het, het gesê uitbreidin­g en ontwikkeli­ng is deel van enige organisasi­e. "Die Tuinroete en onmiddelli­ke Georgeomge­wing toon 'n groei in die getal mense wat na die gebied trek. Natuurlik het die aansoeke om plek in skole ook vermeerder en druk op die huidige kapasiteit geplaas."

'n Geleenthei­d is raakgesien vir uitbreidin­g op die perseel van die Tuinedalge­meente. "Dit is 'n veilige, rustige omgewing en 'n groot genoeg plek waar kinders nog kan speel en ontdek in hierdie belangrike fase van hul ontwikkeli­ng.

"Na deeglike beplanning is daar op vier klasse wat elkeen 25 kinders kan huisves besluit. Goed opgeleide onderwyser­s sal die onderrig en leer hanteer en hierdie klasse sal dan deel van die uitgebreid­e Laerskool George-Suid preprimêre klasse vorm. Eenvormige identiteit, tradisie en leefwyse," het Du Plessis gesê.

Ds. Pieter van Santen, 'n leraar van die gemeente, het gesê hy is opgewonde oor die nuwe vennootska­p. Beide Laerskool George-Suid en Tuinedal-gemeente deel 'n visie en strategie om die gemeenskap te dien.

 ?? Foto: Eugene Gunning ?? Sas du Plessis, hoof van Laerskool GeorgeSuid, Liezel Snyman, hoof van die preprimêre deel van die skool en voor sit Emma Eygelaar (4) en Elsonè Pienaar (4) in een van die nuwe klaskamers.
Sien ‘n video by
Foto: Eugene Gunning Sas du Plessis, hoof van Laerskool GeorgeSuid, Liezel Snyman, hoof van die preprimêre deel van die skool en voor sit Emma Eygelaar (4) en Elsonè Pienaar (4) in een van die nuwe klaskamers. Sien ‘n video by
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Keurbosch School’s new campus at 13 Queen Street has lots of open spaces to aid in efficient learning.
Keurbosch School’s new campus at 13 Queen Street has lots of open spaces to aid in efficient learning.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa