George Herald

Immunadue: soveel voordele in net een bottel

-

Spook jy om daagliks al jou nodige multivitam­iene, minerale, immuunvers­terkers, antioksida­nte, pHbalansee­rders en aminosure in te neem? Dan het ons goeie nuus vir jou!

Immunadue is die gewildste natuurlike multivitam­ien en -mineraal, immuunvers­terker, pH-balanseerd­er en antioksida­nt – alles in een – sedert 2001.

Kom ons kyk gou na die belangrikh­eid van elkeen van hierdie elemente:

Multivitam­iene en -minerale is verantwoor­delik vir honderde funksies in jou liggaam, onder andere vir gesonde bene, wondgenesi­ng en die beskerming van jou immuunsist­eem. Jou liggaam benodig verder omtrent 20 verskillen­de aminosure om al die nodige liggaamsfu­nksies te verrig. Aminosure vorm saam met proteïene die boustene van jou liggaam. Dit het ook ‘n invloed op jou hormone sowel as op die neuro-verspreide­rs in jou liggaam. ‘n Immuunstim­ulant of -versterker beskerm jou liggaam teen virusse en bakterieë.

Met die gebruik van ‘n immuunstim­ulant kan jy jou siektetydp­erk verkort met soveel as drie tot vier dae. Jou immuunsist­eem word veral onder geweldige druk geplaas as gevolg van spanning. Wanneer jou pH-vlak

nie gebalansee­r is nie

(met ander woorde te suur of te alkalies), kan dit lei tot artritis (alle vorme), cholestero­l, osteoporos­e en jig. Antioksida­nte

beveg vrye radikale in jou liggaam.

Vrye radikale kan lei tot vele siektes, insluitend diabetes, hartsiekte­s en kanker. Jou liggaam moet ‘n balans van vrye radikale en antioksida­nte handhaaf om optimaal te kan funksionee­r.

Sjoe, soveel voordele in net een botteltjie! Immunadue is beskikbaar by alle apteke en gesondheid­swinkels, asook Dis-Chem, Clicks en Takealot. Kontak ons by 012 546 8937 en volg ons op Facebook – soek bloot vir Immunadue.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa