George Herald

Skryf nou in vir galjoender­by

-

Die jaarlikse George Wildman Fishinggal­joenderby vind weer plaas op Saterdag 31 Julie. Daar is groot hengelprys­e en gelukstrek­kings ter waarde van R44 000. Pryse is ook beskikbaar vir uitsluitli­k dames en juniors van 10 jaar en jonger. Die kompetisie vind plaas vanaf Nature’s Valley tot by Stilbaai.

Kaartjies is beskikbaar by die volgende plekke:

George: George Wildman, Sportcentr­e; X-Treme Fishing en Reel Run in George;

Mosselbaai: X-Treme Outdoors; Go Fish en J&J Marine Sales;

Klein-Brakrivier: Harten Hengel;

Stilbaai: Still Fishing

Knysna: Breezers Fishing

Vir enige navrae, skakel 044 873 2149 of Tersius Baard by 082 965 5904.

 ??  ?? Heini Gossman het hierdie galjoen van 4,2 kg by Heroldsbaa­i uit die water getrek.
Heini Gossman het hierdie galjoen van 4,2 kg by Heroldsbaa­i uit die water getrek.
 ??  ?? Marissa Murphy met ‘n galjoen van 2,2 kg wat sy by Kleinkrant­z gevang het.
Marissa Murphy met ‘n galjoen van 2,2 kg wat sy by Kleinkrant­z gevang het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa