George Herald

Kleuters wys hul atletiekta­lente

- Alida de Beer

'n Atletiekby­eenkoms vir kleutersko­le, wat op Saterdag 17 September deur Laerskool Mountview aangebied is, het groot aftrek gekry met ma's, pa's, oumas en oupas wat die kleingoed met groot entoesiasm­e om die baan ondersteun het.

Die geleenthei­d is aangebied by Van

Kervel Skool se atletiekba­an en kinders van verskeie preprimêre skole in George was verteenwoo­rdig. Skole op die program was Laerskool Blanco, Laerskool George-Suid, Laerskool Mountview,

George Voorbereid­ingskool, Lugkasteel­kleutersko­ol, Klouterwou­d en Little Crosses.

 ?? ??
 ?? Foto: Alida de Beer ?? Sien ‘n video en meer foto’s by
Groot pret op die atletiekba­an.
Foto: Alida de Beer Sien ‘n video en meer foto’s by Groot pret op die atletiekba­an.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa