George Herald

Kwagga jazzorkes onder die bestes

-

Hoërskool Outeniqua se jazzorkes het in Augustus aan die Tygerberg Internasio­nale Eisteddfod in Kaapstad deelgeneem.

Hulle ontvang hoogste lof (98%) vir hul uitvoering en word aangewys as kategoriew­enners.

Die beoordelaa­r het spesiaal melding gemaak van die groep se besonderse sensitiewe ensemblesp­el en Logan Jantjies (klawerbord en baskitaar) is geprys vir die ritmiese plooibaarh­eid van sy soloimprov­isasie.

 ?? ?? Die jazzorkesl­ede is voor van links: Henco Bester, Nicklen Gelderbloe­m en Logan Jantjies. Agter: Jean du Plessis, Marnu van Sandwyk, Monicke van der Walt en Ryan Munro.
Die jazzorkesl­ede is voor van links: Henco Bester, Nicklen Gelderbloe­m en Logan Jantjies. Agter: Jean du Plessis, Marnu van Sandwyk, Monicke van der Walt en Ryan Munro.
 ?? ?? Agter, van links is Jacques Meyer (afrigter), Cobus Immelman, Kirwan November, Earl Johnson en Charl Kitching (afrigter). Middel: Luzuko Tlali, Lixabiso Tommy en Deaclin Booysen. Voor: JP Immelman, Tumi Ningi en Jac du Plessis.
Agter, van links is Jacques Meyer (afrigter), Cobus Immelman, Kirwan November, Earl Johnson en Charl Kitching (afrigter). Middel: Luzuko Tlali, Lixabiso Tommy en Deaclin Booysen. Voor: JP Immelman, Tumi Ningi en Jac du Plessis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa