“Ek het al lief­li­ke pas­klaar gor­dy­ne in win­kels ge­sien. Hoe kan ek uit­werk hoe­veel leng­tes om vir my groot ven­ster te koop?”

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

’n S­tan­daard­groot­te­ven­ster of-skuif­deur (on­ge­veer 1,5 m breed) sal so­wat twee no­dig hê, maar die al­ge­me­ne re­ël vir gro­ter deur- of ven­ster­ruim­tes is om die breed­te te meet en dan 2 cm tot 8 cm ma­te­ri­aal aan el­ke kant by te voeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.