VERKONDIG DIT IN DIE SO­SI­A­LE ME­DIA

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

’n Week voor die ver­ko­ping kan jy be­son­der­he­de in die so­si­a­le me­dia deel, as­ook op e­ni­ge buurt- of gara­ge ver­ko­pings groe­pe wat jy op Fa­ce­book vind. Gee ’n aan­dui­ding van wat jy gaan ver­koop (“Ho­pe kin­der­kle­re!”) en in­lig­ting soos hoe laat dit be­gin en ein­dig, as­ook jou a­dres, sê Aa­ron LaPe­dis, die skrywer van The Gara­ge Sa­le Mil­li­o­nai­re (Wi­ley). Sit weer ’n pla­sing op op die dag voor en van die ver­ko­ping.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.