Maak mooi bor­de

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Dis nou waar die de­tail saak maak. “As jy ’n net­jie­se, lees­ba­re bord het, sal jy meer geld maak, want jy sal meer ko­pers lok,” sê Lyn­da Ham­mond, die skrywer van The Gara­ge Sa­le Gal’s Gui­de to Ma­king Mo­ney Off Your S­tuff (Gibbs S­mith). Sy stel voor jy kry ’n pak ne­on­kleu­ri­ge kar­ton­bor­de van so­wat 40 cm x 40 cm so­dat die bord op­sig­te­lik sal wees en nie in die wind flap nie. Hou dit een­vou­dig en skryf “Ga­ra­ge­ver­ko­ping!” met ’n pyl­tjie. Sit ’n nu­we bord el­ke drie blok­ke of so op, of waar daar ook al ’n af­draai is. Wys ie­mand aan om ske­we bor­de reg te maak of ver­lo­re bor­de te ver­vang. GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.