SLAAP: SJIEK HOUERHUISE

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

Span uit in ’n rus­ti­ge, ekovriendelike toe­vlugs­oord WAAR: Co­pia Luxu­ry Eco Ca­bins op ’n wer­ken­de plaas in die Bot­ri­vier­val­lei is ou skeeps­hou­ers wat in luuk­se self­sorg­ver­blyf om­skep is. WAT OM TE DOEN: Jy hoef glad nie die plaas te ver­laat nie, maar as jy graag die om­ge­wing wil ver­ken, ge­niet ’n stap­tog in die Ko­gel­berg-na­tuur­re­ser­vaat of waag jou hand aan kuns­vlieg­hen­gel by die Houw Hoek-ho­tel. Is jy pas­sie­vol oor gholf? Be­soek die Ara­bel­la-gholf­klub slegs 20 km ver­der, of ont­span met ’n glas wyn op een van die wyn­pla­se in die Bot­ri­vier-wyn­ge­bied. BE­LANG­RI­KE IN­LIG­TING: ’n Uur en ’n half se ry van Kaap­stad af. Die pad van Bot­ri­vier af is ’n gruis­pad, maar jy het nie ’n 4x4-voer­tuig no­dig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.