GH BE­STUUR: FORD FO­CUS

Goeie Huishouding - - Jou Lewe - Ju­liet M­cGui­re ju­[email protected]

FORD FO­CUS 1.0 ECOBOOST TITANIUM

BAGASIERUIM: 375 . EKO-ELEMENT: Brand­stof­ver­bruik van 4,7 /100 km en CO2-uit­la­tings van 107 g/km. VEILIGHEIDSKENMERKE: E­va­si­ve S­teer­ing As­sist help die be­stuur­der om om stil­staan­de of sta­di­ger voer­tuie te ry om bot­sings te help ver­my. Wan­neer be­stuur­ders ag­ter­uit­ry, waar­sku die blin­de­ko­l­in­lig­ting­stel­sel hul­le teen voer­tuie wat bin­ne­kort ag­ter hul­le ver­by kan ry en ak­ti­veer selfs die rem­me in­dien no­dig. PRYS: Moet nog be­kend­ge­maak word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.