SPEEL:

BORS­KAN­KER­BE­WUS­MA­KING

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

JO­HAN­NES­BURG: Kry jou pienk bra reg vir die 5de jaar­lik­se Craft BraDash- wed­loop ten ba­te van bors­kan­ker­be­wust­heid. Wan­neer: 28 Ok­to­ber | Waar: 4de Laan, Park­hurst | Toe­gang: Do­na­sies van R50 en meer is wel­kom | Nog in­lig­ting: www.pinkdri­ve.co.za DURBAN: Laat die he­le ge­sin saam duik, rol en swenk by die Jump C­hal­len­ge ten ba­te van bors­kan­ker­be­wust­heid. Wan­neer: 26 Ok­to­ber | Waar: Jump4Joy, Dur­banNoord | Kos­te: R140 vir twee sprin­gers | Nog in­lig­ting: www.j4j.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.