S­kei die ko­ring van die kaf

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Toe Don­na Daw­son be­sef sy het ’n an­tie­ke lamp op ’n ga­ra­ge­ver­ko­ping vir so­wat R3 000 min­der ver­koop as wat dit werd is, het sy dit as ’n duur les be­skou. Rey­ne Hirsch, vroe­ër ’n waar­deer­der vir die An­ti­ques Ro­ads­how- pro­gram, het al tal­lo­se soort­ge­ly­ke ge­val­le ge­sien. “Doen eers jou huis­werk voor­dat jy be­gin ver­koop,” waar­sku sy. Se­ke­re ka­te­go­rieë het ’n gro­ter kans om ver­steek­te skat­te te be­vat:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.