JUWELE

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Hirsch het al dik­wels ge­sien hoe “spot­goed­koop” ju­we­liers­wa­re in werk­lik­heid reg­te di­a­man­te of pla­ti­num be­vat. Ho­ë­ge­hal­te­ju­we­liers­wa­re het ge­woon­lik ’n waar­merk (’n stempel aan die bin­ne­kant van ’n ring of op die ges­pe van ’n hals­snoer wat by­voor­beeld 18K, 18kt of 18ct vir 18 ka­raat goud sê), voel swaar­der as die kos­tuum­ju­weel­re­pli­kas en het klou­tjies wat die edelstene vas­hou. Maar “selfs kos­tuum­ju­we­le kan vir R2 000 tot R15 000 of meer ver­koop as dit vin­ta­ge is,” sê Hirsch. As jy on­se­ker is, laat dit waar­deer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.