PORSELEINOF GLASWARE

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Wan­neer dit by ver­skuil­de skat­te in jou kom­buis kom, hoef jy nie al­tyd by ’n kenner aan te klop nie: Be­soek www.bi­dor­buy.co.za of www.e­bay.com om vin­nig ’n i­dee te kry van hoe­veel daar­die por­se­lein­room­be­ker of 1950’s-koek­staan­der kan werd wees, ver­al as dit in­ter­na­si­o­na­le aan­trek­kings­krag het. (Een ou­tyd­se Py­rex-oond­bak is on­langs vir $1 325 [so­wat R18 930] ver­koop!) Maar ont­hou dat die toe­stand van die ar­ti­kel ’n groot rol in die prys speel, sê Hirsch. “Die kans is skraal dat jy iets wat ge­kap of ge­kraak is vir meer as klein­geld sal ver­koop.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.