TUINTAKE VIR OK­TO­BER

Laat jou tuin op sy bes­te lyk met hier­die nut­ti­ge doen­ly­sie

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

SAAI sny­blom­me wat mak­lik is om te kweek.

KOOP e­ko­no­mie­se, in­heem­se meer­ja­ri­ge plan­te soos wil­de-i­ris­se, suur­knol­le en gras­klok­kies.

PLANT ’n nu­we roos­tuin of vul ’n hui­di­ge een aan.

BEMES jou gras­perk, maak dit goed nat en hou aan om dit te sny.

PLANT va­rings in vars pot­grond oor en be­gin om hul­le el­ke twee we­ke met ’n vloei­ba­re kuns­mis te voed.

GAAN voort met lok­aas en spuit­mid­dels om vrug­te­vlieë en kod­ling­mot­te weg te hou. Vir nog in­lig­ting oor hoe om jou tuin te laat flo­reer, be­soek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.