FLONKER IN DIE DON­KER

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

WAAG ’ N BIE­TJIE

Swart kas­te is groot nuus en al is dié neu­tra­le kleur ’n dap­per keu­se, is dit net so veel­sy­dig soos wit. Die ge­heim om te keer dat dié voor­koms ’n klein ruim­te oor­wel­dig? Lig! As jy min vensters het, in­stal­leer lig­te aan die on­der- en bo­kant van kas­te.

WERP L IG DAAR­OP

Wis­sel die don­ker kas­te met ’n vloer in ’n lig­ter kleur af en s­kep só ba­lans. En ver­sag har­de op­per­vlak­ke (toon­ban­ke, kas­te en toe­be­ho­re) met ’n los mat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.