RUSTIEKE FLAIR

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

KIES BY­DER­WET­SE STOELE Stoele is on­ont­beer­lik deel van die kom­buis, maar kies ’n mooi styl so­dat jy nie sal om­gee wan­neer al­mal ver­geet om dit on­der die ta­fel of toon­bank te­rug te stoot nie. GEE VOORKEUR AAN VLOE­RE Dié op­per­vlak is te groot om la­ter daar­oor te be­sluit – kies vroeg­ty­dig so­dat jy ’n ruim­te kan s­kep waar al­les be­hoor­lik by­me­kaar pas. ’n U­nie­ke af­wer­king, vorm of groot­te kan jou kom­buis die cool­ste een van al­mal maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.