“Het jul­le al ag­ter­ge­kom dat dees­dae se T-hem­de baie vin­ni­ger ver­niel? Hoe kan ek dit keer?”

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

JA, ONS HET! Baie van van­dag se T-hem­de word van sag­ter en deur­sig­ti­ger ma­te­ri­a­le as in die ver­le­de ge­maak, en dit ver­weer dus vin­ni­ger. K­no­pe en klink­na­els op je­ans en broe­ke is die al­ge­meen­ste oor­sa­ke van daar­die klein gaat­jies wat jy sien, maar ’n te warm of te lang was­si­klus kan ook on­no­di­ge druk op de­li­ka­te ma­te­ri­a­le plaas. As dit nie te vuil is nie, was dun­ner T-hem­de eer­der op die de­li­ka­te si­klus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.