KOEL EN KALM

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Die me­no­pou­se be­ïn­vloed al­le vroue ver­skil­lend, maar een al­ge­me­ne simp­toom is gloe­de. Die skoonheid shan­dels­naam Sh’Zen het met ’n op­los­sing vir kits­ver­lig­ting vo­ren­dag ge­kom – ’n ver­koe­li ng­s­proei. Die roos-en-sa­liein­fu­sie hi­dreer die vel en ver­lig hit­te en rooi­heid. Sh’Zen Hot Flash Cool­ing Mist (R195)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.