Ly­net­te hou van . . .

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Clarins Wa­ter Lip S­tain (R300) in Ro­se Wa­ter Hier­die lip­vlek­ker bly lank aan, gee nie af nie en het ’n mat af­wer­king son­der om uit­dro­gend te wees. Ek hou daar­van om­dat jy die kleur na ge­lang van jou stem­ming kan op­bou, en ook om­dat dit voel of daar feit­lik niks op jou lippe is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.