PRO­BEER GLANSENDE LIPPE

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Ons praat van sag­te, hi­dre­ren­de glans­for­mu­les wat mak­lik aan­wend en jou van voor af op dié klas­sie­ke 90’s-voor­koms ver­lief sal maak. Die doel is om ’n mooi glans met ’n tik­kie kleur te s­kep wat vars op jou lippe sal lyk, be­slis nie sme­rig nie. Moe­nie te veel aan­wend nie, maar fo­kus lie­wer op die mid­del van jou lippe en laat die pro­duk na­tuur­lik ver­sprei. Dit sal die il­lu­sie van vol­heid s­kep son­der om oor­da­dig te lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.