Vesr­looonr sjok uy h na-r top ...

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

geel

Son­ni­ge geel is die so­mer se vro­lik­ste kleur. Dra dit saam met pol­ka­kol­le en ’n prak­tie­se heup­sak­kie ( ja, dis te­rug!) om jou ge­moed in ’n jap­trap op te kik­ker. ROK R349, Forever 21. BAAD­JIE R599, Fac­to­rie. OORBELLE R115, Co­let­te by Co­let­te Hay­man. HEUP­SAK­KIE R139, Le­git.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.