“Ek is in ’ n slaai­groef. E­ni­ge smaak­li­ke i­dees?”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Ver­an­der die be­stand­de­le. Be­gin met nie-sty­sel­ag­ti­ge groen­te, maar pro­beer ’n nu­we blaar­groen­te (soos krul­kool); blom­kool, Brus­sel­se sprui­te of broc­co­li; en ei­er­vrug­te, sam­pi­oe­ne, soet­ris­sies, ta­ma­ties, kom­kom­mer, sel­de­ry, sui­ker­ert­jies, ar­ti­sjok­ke, vin­kel en as­per­sies – e­ni­ge of al­mal van dié sal as ’n ba­sis werk. Voeg twee skep­pies van ’n sty­sel­ag­ti­ge groen­te, vol­graan of peul­groen­te by: pa­tats, bot­ter­skor­sie, quin­oa, boon­tjies, len­sies, ke­ker­ert­jies of e­da­ma­me-bo­ne. Vir ’n pro­te­ïen, ver­vang bief­stuk of hoen­der met ge­blik­te salm, tu­na of sar­dien­tjies. Gar­neer dit met neu­te, sa­de, sky­fies a­vo­ka­do en ge­krum­mel­de fe­ta vir geur. Laas­tens kan jy ook vrug­te pro­beer, soos ap­pel­lie­fies, per­skes en aar­beie, wat nou heer­lik vars is.

Cos-blaar­slaai + ge­roos­ter­de hoen­der + rooi en geel soet­ris­sies + kom­kom­mer + a­vo­ka­do + spriet­uie + ge­roos­ter­de a­man­dels + fe­ta + bos­bes­sies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.