“Ek het nie tyd vir ontbyt nie!”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Hier is vir jou ’n moei­te­lo­se plan vir haas­ti­ge og­gen­de: Ver­meng⅓ k rou vol­graan ha­wer­mout saam met 1 e neut­bot­ter en al die (vars en be­vro­re!) vrug­te en groen­te waar­van jy hou. Giet dit in ’n reis­be­ker en los dit oor­nag in die ys­kas; die koue sal die ha­wer­mout “gaar­maak” so­dat dit ’n ro­me­ri­ge smoo­thie­ge­reg met vul­len­de ve­sel, pro­te­ïen en ge­son­de vet is wat boon­op sal help om jou ge­hi­dreer te hou. En as jy dit wil saam­vat? Voeg ’n paar ys­blok­kies by.

JACLY N LON­DON, D I E E T- E N VOEDINGKUNDIGE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.