“My kroos is lak­to­se- in­to­le­rant. Is daar an­der goeie keu­ses be­hal­we a­man­del­melk?”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Daar is ver­skeie nu­we op­sies wat van ha­wer­mout, rys en selfs neu­te en so­ja ge­maak word. Par­ty is heer­lik, maar an­der smaak soos vloei­ba­re kryt. Dis sub­jek­tief; eks­pe­ri­men­teer dus bin­ne hier­die rig­ly­ne: Kies melk met ’n plant­ba­sis

of lak­to­se­vrye sui­wel­melk wat 8 g pro­te­ïen per porsie be­vat, met vi­ta­mien D ver­ryk is, 30% van jou aan­be­vo­le daaglikse kal­si­um be­vat en dui­de­lik as “on­ver­soet” ge­merk is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.