’N KOPPIE TEE VIR ’N GOEIE SAAK

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

On­der­steun dié Ok­to­ber bors­kan­ker be­wus­ma­king en koop ’n bok­sie van Fi­ve Ro­ses se be­perk­te op­laag S­mooth Cey­lon B­lend-tee­sak­kies in ’n ver­pak­king met ’n pienk-en-blou strik­kie van die Suid-A­fri­kaan­se Kan­kerv er­e­ni­ging (Kan­sa). Een rand van el­ke bok­sie wat ver­koop word, sal ge­skenk word aan Kan­sa, wat geld in­sa­mel vir voort­ge­set­te na­vor­sing om die ri­si­ko van kan­ker te be­perk, as­ook ver­sor­gings- en on­der­steu­nings pro­gram­me. R 26,99, Pick n Pa y G H

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.