Doen oe­fe­ning wat jou me­ta­bo­lis­me sal aan­vuur

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Daar is so­veel re­des om te oe­fen – dis on­ont­beer­lik vir jou hart, brein, be­ne en im­muun­stel­sel. En hoe meer jy be­weeg, hoe meer ki­lo­jou­les sal jy ver­brand. Maar oe­fe­ning sal nie ’n sleg­te ho­ë­ki­lo­jou­le-di­eet uit­kan­sel­leer nie – jy sal een­vou­dig nie ge­noeg ver­brand nie. Vir ge­wigs­be­heer, volg die raad in “Eet en ver­brand” (blaai om). Wat oe­fe­ning wel kan doen, i som jou me­ta­bo­lis­me te ver­snel deur jou tes­tos­te­roon-en groei hor­moon­vlak­ke te ver­hoog. Volg hier­die drie­dub­be­le ak­sie­plan:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.