Bot­ter wat al­les doen

Voeg net kruie by!

Goeie Huishouding - - inhoud -

MAAK DIT: Druk 2 knof­fel­hui­sies deur ’n knof­fel­pers, s­prin­kel 1½ t sout oor en druk dit met ’n mes saam om ’n pas­ta te vorm. S­kep dit in ’n bak. Meng eers 230 g on­ge­sou­te bot­ter, by ka­mer­tem­pe­ra­tuur, daar­by in en dan ½ k elk fyn­ge­kap­te pie­ter­sie­lie en gras­uie en ½ t pe­per. S­kep die meng­sel op ’n vel bak­pa­pier en vorm dit in ’n wors. Draai die pun­te om dit te se­ël. Draai dit in kleef­plas­tiek toe en ver­koel in die ys­kas vir tot 2 we­ke, of vries dit vir tot 2 maan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.