KOORD­LO­SE GERIEF

Goeie Huishouding - - Gh - Verslag -

P­hi­lips Po­werPro Duo 2-in-1 hand­stick FC6168/01, R4 299 Dis ver­staan­baar dat men­se so baie van koord­lo­se s­tof­sui­ers hou: Geen ge­soek na muur­prop­pe of krag­ka­bels wat in die pad is nie. Maar on­danks al dié gerief bied hul­le nie die­self­de krag as ge­wo­ne e­lek­trie­se s­tof­sui­ers nie. Dié een het ’n ge­mo­to­ri­seer­de bor­sel wat mat­te doel­tref­fen­der diep­rei­nig. Dit kan ook in ’n hand­stof­sui­er om­skep word om gor­dy­ne en meubels mee skoon te maak, maar die bat­te­ry hou net 40 mi­nu­te. KEN­MER­KE:

18 V (40 mi­nu­te bat­te­ry­le­we), sak­loos, reg­op, by­be­ho­re in­ge­sluit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.