SO HANDIG!

Goeie Huishouding - - Gh - Verslag -

Black + Dec­ker PV1020L Pi­vot, R1 399 Hand­stof­sui­ers is nut­tig om ont­byt­pap skoon te maak wat ge­mors is, daar­die las­ti­ge don­se op te suig en kas­te, rak­ke en mo­tors skoon te maak. De­ka­des na­dat dit die eer­ste keer ver­skyn het, is die Dust­bus­ter-han­dels­naam steeds die mark­voor­lo­per dank­sy hul ge­reel­de in­no­ve­rings son­der om suig­krag in te boet. Dié een se neus kan op feit­lik e­ni­ge hoek ge­stel word, ’n klein bor­sel of tuit skiet aan die voor­kant uit wan­neer dit no­dig is, en die he­le toe­stel kan op­vou so­dat dit mak­li­ker op die laai­mat gebêre kan word. KEN­MER­KE:

10,8 V-mo­tor (10 mi­nu­te bat­te­ry­le­we), sak­loos, hand­toe­stel, by­be­ho­re in­ge­sluit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.