Graaff-Reinet Advertiser

HUISHULP GESOEK 13 Kersvader lê besoek af

-

GRAAFF-REINET Ek is opsoek na ‘n betroubare huishulp wat 3 dae per week hard kan werk. GRAAFF-REINET — Leerders van die Bambino Dagsorg in Graaff-reinet is die pas afgelope Sondagogge­nd, 3 Desember, bederf toe Kersvader vroeër as gewoonlik geskenke uitgedeel het.

Die Kerspartyt­jie – wat hierdie jaar by die Profcon-oord gehou is - het gedien as die dagsorg se afsluiting vir die jaar en was die opwinding groot toe Kersvader die gekenke begin uitdeel het.

Die skooltjie se kleuters het die oggend saam met hul ouers en grootouers geniet en was daar amper 150 mense teenwoordi­g by die prettige affêre.

Die Dagsorg-bestuur rig graag ‘n woord van dank aan Profcon vir die gebruik van hul fasiliteit­e. All persons having claims against the undermenti­oned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publicatio­n hereof.

Master’s Office: Surname: First Name: Date of Birth: ID Number: Last Address:

Grahamstow­n

1946-12-19 461219 5021 08 2 104 Church Street, Graaff-reinet, 6280 Date of death: 2017-05-25 Published in the Government Gazette of 8 December 2017

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa