Graaff-Reinet Advertiser

Jet-winkelgroe­p open tak in Colesberg

-

COLESBERG — Donderdag, 30 Desember, het die winkelgroe­p – Jet - hul deure in Kerkstraat geopen.

Dit het geopen aan die oorkant van die bekende Bordeaux-restaurant. Die opening van die win- Personeel en helpers kel verseker werkverska­ffing aan werkers.

Jet behoort aan die Edcon-groep in Johannesbu­rg en die bestuurder van die plaaslike tak is Kaizer Montso. tydens die opening van Jet in Kerkstraat, Colesberg. vyf permanente

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa