’n Laat woord van dank, tog baie op­reg

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Mar­tie Bek­ker, Be­stuur­der: E­den­hof Diens­sen­trum, skryf:

Die hoog­te­punt op die E­den­hof Diens­sen­trum se ka­len­der is die ba­saar.

So het die in­wo­ners deur die jaar baie hard ge­werk om voor­af te woe­ker en toe die ba­saar aan­breek was al­mal ge­reed.

Die ge­meen­skap het soos hul­le deur die jaar E­den­hof ge­trou on­der­steun het ook die dag die ba­saar on­der­steun.

Aan el­ke per­soon wat daar was en ge­koop het, ons waar­deer dit op­reg. Graaff Reinet ge­meen­skap baie dan­kie vir jul­le teen­woor­dig­heid en on­der­steu­ning.

Aan al­mal wat by­dra­es ge­gee het, spe­si­aal vir die per­so­ne wat vleis en ei­ers voor­sien het vir die ba­saar.

Dan­kie klink so klein maar weet dit word op­reg waar­deer. Nog­maals dan­kie Graaff-reinet dat jul­le E­den­hof al­tyd on­der­steun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.