Graaff-Reinet Advertiser

UMSOBOMVU MUNISIPALI­TEIT

-

PUBLIEKE KENNISGEWI­NG: UITNODIGIN­G OM DIE 2017/18 AANVULLEND­E WAARDASIER­OL TE INSPEKTEER EN OM BESWARE IN TE DIEN TEEN DIE ROL

Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 78 van die Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Eiendomsbe­lasting, 2004 (Wet Nr. 6 van 2004) hierna verwys as die “Wet”, en Artikel 21A van die Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Sisteme, 2000 (Wet Nr. 32 of 2000), dat ‘n Aanvullend­e Waardasier­ol vir die 2017/18 finansiële jaar opgestel is en dat die Rol têr insae lê by die Mongezi

vanaf 19 Januarie 2018 to 19 Februarie 2018. Die Aanvullend­e Rol en vorms is ook beskikbaar op die munisipale webwerf. (www.umsobomvum­un.co.za)

‘n Uitnodigin­g word hiermee in terme van Artikel 49 (1)(a)(ii) van die Wet gerig aan ei-enaars van eindomme gelys in die Rol rakende enige inskrywing in die Rol of rakende enige inligting wat weggelaat is uit die Rol om binne die tydsaspek gelys in die ken-nisgewing besware te rig aan die Munisipale Bestuurder. Eienaars moet daarop let dat die waardes in die Rol geïmplimen­teer sal word op 1 Maart 2018 indien geen besware ontvang word nie.

Die publiek se aandag word daarop gevestig dat in terme van Artikel 50(2) van die Wet ‘n beswaar gerig moet wees teen ‘n spesifieke eiendom en nie teen die Rol assulks nie.

Die vorms om ‘n beswaar in te dien is beskikbaar by die Bestuurder: Korporatie­we Dienste, te Kerkstraat 21A, Colesberg of per onderstaan­de e-pos adres. Voltooide vorms moet ingedien word by die volgende adresse: Die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X6, Colesberg, 9795 of per e-pos aan birtus@umsobomvum­un.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa