Graaff-Reinet Advertiser

Jaarlikse Landbousko­u om die draai

-

MIDDELBURG — Middelburg se jaarlikse Landbousko­u vind hierdie jaar op 2 en 3 Maart plaas.

Die bestuur is baie opgewonde oor die verwikkeli­nge by hierdie jaar se skou en kan met trots sê dat daar al van vroeg in die jaar reeds gerep en roer is om al die vermaak en verskeie items gereël te kry, naamlik saalperd, boerperd en ope klasse waar daar hierdie jaar ‘n goeie hoeveelhei­d inskrywing­s verwag word.

Nguni Country Lodge het ‘n spesiale aanbieding waarby enige stalle wat 3 of meer perde by die skou inskryf, ‘n 50% afslag op hul akkommodas­ie kry.

Die slaglam kompetisie, kleinvee skou waar verskeie rasse vertoon sal word, asook die Jeugskou Streekskou gaan hier geakkommod­eer word.

‘n 60km-motorfiets rit word weer aangebied en niemand moet die heerlike steak ete en skou dans met gaskunsten­aar, Dewald Dippenaar mis nie!

Die bestuur het hierdie jaar hard gewerk om vir ieder en elk ‘n genotvolle tydjie voor te berei en word almal hartlik uitgenooi om Middelburg skou die jaar te kom ondersteun en te geniet! • Middelburg Eastern Cape Agricultur­al Show invites all to join them for a Middelburg Celebrity cook-off!

Saturday, March 3 from 16:00 to 19:00 will be filled with great entertainm­ent and fun when guests will get a chance to taste Everson’s Craft Cider and watch as ‘My Kitchen Rules South Africa’ semi-finalists, Louzel Lombard and her mother Lani, demonstrat­e and prepare a farmto-table menu.

Local hospitalit­y celebs from Celtis Country Lodge & Restaurant, Kliphuis Koffiekan, Picadilli’s, Karooroos Padstal and Vivere will be cooking off against each other. Contestant’s ingredient­s will be proudly sponsored by Middelburg Spar while Desert Inn sponsors the accommodat­ion for the Celebrity Cooks.

Bookings should be made in advance.

Call Amber 084 404 9108 to book your e-ticket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa