Graaff-Reinet Advertiser

’n Kleurvolle atletiekby­eenkoms

-

MIDDELBURG — Verlede Vrydag, 26 Januarie, het die Karel Theron Primêre Skool in Middelburg hul jaarlikse atletiekby­eenkoms gehou.

Die leerlinge is in twee spanne

Groenhuis.

Vroeg Vrydagogge­nd het die atlete by die skool opgedaag. Die twee spanne se spanleiers is ingery met versierde voertuie. Die Geelhuis-spanleiers het Plaasjapie­s verteenwoo­rdig, en die Groenhuis se Seerowers het gepas met ‘n boot op die veld verskyn. Die atmosfeer was van vroeg af tasbaar.

Na die opening het elke span ‘n geleenthei­d gekry om hulle kreet te doen. Van die eerste item af was dit duidelik dat die atlete van die verskillen­de spanne mekaar die stryd behoorlik gaan aansê.

Daar is een rekord verbeter in die seuns

O.12’s 100 meter – dit is van 13.70s na

13.25s verbeter deur Cheslyn Johnson van die Groenhuis.

Ongelukkig moet daar verloorder­s wees en het die Geelhuis die byeenkoms naelskraap gewen met 1 055 punte teenoor die Groenhuis se 946 punte.

Die skool wil al die ouers graag bedank wat as beamptes opgetree het. Na die byeenkoms het daar

‘n lekker bui reën geval.

Die volgende byeenkoms is die Dorps-atletiekby­eenkoms dié Vrydag, 2 Februarie, by die Midros-bane waar al die primêre skole van die dorp teen mekaar gaan meeding. verdeel, naamlik Geelhuis en Cheslyn Johnson.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa