Graaff-Reinet Advertiser

Kry hiér vir jou die lekkerste melktert op Melktertda­g

-

GRAAFF-REINET – Een van Suid-afrika se geliefste lekkernye word Dinsdag, 27 Februarie vereer.

En, deur bloot ‘n sny melktert te eet, kan ‘n ieder en ‘n elk Nasionale Melktertda­g vier.

Die Edenhof Dienssentr­um in Graaff-reinet sal op dié dag heerlike melkterte verkoop.

Plaas jou bestelling by Martie Bekker (083 232 3657) en verlekker jou volgende Dinsdag aan dié nostalgies­e lekkerte van kaneel, skilferkor­s en botter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa