Graaff-Reinet Advertiser

Atkv-jeugtak bestuur verkies

-

Die nuwe bestuur van die Graaffies AKTV-TAK - verbonde aan Asherville Sekondêr - is onlangs tydens ‘n vergaderin­g by die skool verkies. Dié verkose leerders sien uit daarna om die taak vir die komende akademiese jaar te verrig. Hier verskyn Bevan Adams, Philodine Afrika, Verenique Jacobs, leerkrag JM Meyer (koördineer­der), Amor Coss en Alex Maart. Die Graaffies Atkv-jeugtak is tans in hul tweede bestaansja­ar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa