Graaff-Reinet Advertiser

Driespel-kompetisie terg die senuwees

-

MIDDELBURG – Die Middelburg Rolbalklub se Driespel-kompetisie het die afgelope naweek plaasgevin­d. Na ‘n paar naelbyt-wedstryde is die mans se kompetisie deur Danie Scherman, Lionel Torr en Johan van Onselen gewen. Die dames kom- petisie is gewen deur Laurraine Miller, Erica Joubert en Lenore Kingwill. Hierdie naweek vind die Middelland­e Driespelko­mpetisie in Middelburg plaas en is die dorp se hoop verseker op Middelburg Rolbaklub gevestig.

 ??  ?? Die wenners onder die deelnemend­e vrouens: Laurraine Miller, Erica Joubert, Lenore Kingwill.
Die wenners onder die deelnemend­e vrouens: Laurraine Miller, Erica Joubert, Lenore Kingwill.
 ??  ?? Danie Scherman, Lionell Thor, Johan van Onselen het die mans se kompetisie gewen.
Danie Scherman, Lionell Thor, Johan van Onselen het die mans se kompetisie gewen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa