Graaff-Reinet Advertiser

Tehuispers­oneel leer handige noodhulpva­ardighede aan

-

COLESBERG — Die versorgers van Huis Kiepersol in Colesberg, het onlangs ‘n Noodhulpku­rsus voltooi. Die maatskappy NC BLS Training Centre, het die opleiding aangebied. Tydens die sertifikaa­t oorhandigi­ng het die personeel ook hulle nuwe werksdrag in ontvangs geneem. Spreekwoor­delik - hoe rooier hoe mooier. Die bestuur wil ook langs hierdie weg van die geleenthei­d gebruik maak om die gemeenskap van Colesberg hartlik te bedank vir die oophand wat hulle vir Huis Kiepersol het – dit behels skenkings, donasies en ondersteun­ing aan die inwoners. Sonder hierdie bystand sou die huis nie behoorlik kon funksionee­r nie.

 ??  ?? Huis Kiepersol-personeel ontvang hul noodhulpse­rtifikate.
Huis Kiepersol-personeel ontvang hul noodhulpse­rtifikate.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa