Graaff-Reinet Advertiser

Nuwe leiers aangewys

-

Laerskool Colesberg se klasleiers vir die eerste kwartaal is as volg: John Louw en Mieke Vorster (Graad 1), Chenoa Jeffrey en Jody Afrikaner (Graad 2), Megan de la Rey en Michael Cronjé (Graad 3), Mikhayla Fortuin en Adriaan Vorster (Graad 4), Jada Beukes en Amaaz Awais (Graad 5), Jonique Meyer en Mcowen Naidu (Graad 6).

 ??  ?? Hannerie Muller met haar Grondslagf­ase-koor In die NG Kerk, Gariepdam.
Hannerie Muller met haar Grondslagf­ase-koor In die NG Kerk, Gariepdam.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa