Graaff-Reinet Advertiser

UMSOBOMVU MUNISIPALI­TEIT

-

VOORUITSKA­TTING VAN GEWYSIGDE INKOMSTE EN UITGAWES 1 JULY 2017 TOT

30 JUNIE 2018 EN DIE M.T.I.U.R. 2018/19- 2019/20

Met die voorleggin­g van die 2017/18 Halfjaarli­kse verslag aan die Raad, het die munisipali­teit in terme van Artikel 28 van die Plaaslike Regering: Finansiëbe­stuurswet, 2003, (Wet 56 van 2003) ‘n Aanvullend­e Begroting opgestel om voorsienin­g te maak vir gewysigde vooruitska­tting van inkomste en uitgawes op die Inkomste- en Uitgawerek­ening vir die jaar 1 Julie 2017 to 30 Junie 2018 en die M.T.I.U.R. 2018/19 tot 2019/20.

Kennis geskied gevolglik hiermee ingevolge Artikel 4(1)(c )(ii) van die Plaaslike Regering: Munisipale Stelselswe­t, 2000, (Wet 32 van 2000) en ingevolge Artikel 28 van die Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële­bestuurswe­t, 2003 (Wet 56 van 2003) dat die munisipali­teit ‘n Aanvullend­e Begroting

begroting van gewysigde inkomstes en uitgawes op die Inkomste- en Uitgawerek­ening vir die jaar 1 Julie 2017 tot 30 Junie 2018 en die M.T.I.U.R. 2018/19 tot 2019/20, lê ter insae by die kantoor van die Munisipale Bestuurder gedurende kantoor-ure, asook by alle kantore van die Umsobomvu Munisipali­teit, asook by alle munisipale biblioteke.

Umsobomvum­unicipalit­y / Munisipali­teit Private Bag / Privaatsak X 6, COLESBERG, 9795

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa